Matriek 2002
AB De Villiers
Matriek 2002
Faf du Plessis
Matriek 1999
Jacques Rudolph
Matriek 2002
Heino Kuhn
AB en Faf
Twee oud Affies in New Zeeland
Affie krieket |
![]() Die krieket seisoen is verby vir die Affie seuns maar verskeie oud Affies presteer uitstekend ! AB de Villiers , Faf du Plessis en Jaques Rudolph het pas saam met die res van die Proteas baie suksesvol teen New Zeeland deelgeneem en beide die eendagreeks en die toetsreeks gewen. Kruger van Wyk het sy buiging in 'n toets vir New Zeeland gemaak en Neil Wagner is pas gekies as lid van New Zeeland se toetsspan vir hul toer na Wes Indië. Baie geluk aan Neil ! Sien berig. Neil Wagner het 'n ruk gelede 5 paaltjies in een beurt vir Otago geneem . Kyk die video. Wat merkwaardig van die bostaande oud Affies is is hoe lojaal hulle teenoor Affie krieket bly ongeag die reuse sukses wat hulle persoonlik bereik. Dit is wat ons nog meer trots op die manne maak. Ons eerste span se toer na Engeland en Nederland het baie suksesvol verloop. Sien Nuus en Gebeure vir berigte oor die toer en die wedstryde.
|


